Beach Music
Kry 30% af vir verblyf voor 4 Mei 2025. Bespreekbaar tot 18 Mrt 2025
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Music is 'n selfsorgparadys wat in Keurboomstrand geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping waar dolfyne gesien kan word terwyl hulle in die branders onder speel.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Daar is 'n etenstafel vir 2 en 'n gemaklike stoel.
Geniet dit om te kyk hoe die Knysna Loeries tussen die omliggende bome rondspring. Dit is net vyf minute se stap na die strand deur die inheemse woud.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang