Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage 1

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-keerom 3, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 720 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Beach Cottage 1 is in Vermont geleë en bied verblyf met lieflike see-uitsigte vir 8 mense.

Die huis bied 4 kamers, en vir gerief word alle linne en handdoeke voorsien. Twee van die kamers is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers, terwyl die ander 2 kamers met 2 enkelbeddens ingerig is, en die gebruik van 'n badkamer deel. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook 'n ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Etes kan by die etenstafel geniet word, of gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitkamer het 'n binnebraai en maak oop op 'n stoep vanwaar gaste die see, asook die walvisse in seisoen kan kyk.

Beach Cottage 1 is net 'n entjie se stap van die see af, en gaste kan draf of langs die strand stap na Ontbytbaai en Davies-swembad, asook die Jan Rabie-getypoel. Doendinge in die area sluit bergfietsry, voetslaan, gholfspeel asook besienswaardighede soos die Hemel- en Aardevallei met sy verskeie wynplase, en meer in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anja V
Gesin met klein kinders
5.0
Very cute! We really enjoyed our stay - perfect little lock up and go cottage with enough room for a nice braai and hang out with famil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Craig M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic cottage. Great location, lovely comfortable cottage, super hosts, highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Stephnie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, ontspannend op die balkon met die mooiste see uitsig. Dit was ons 2de keer by Beach Cottage 1. Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer ga...
Sien meer
Okt 2024
Brendon P
Saam met lewensmaat
5.0
Just magic. Very rare for me to give a 5 but this place was brilliant. Big and homely. Close to shops. Right near the beach and MTB tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Adrian R
Gesin met klein kinders
5.0
Ons geniet altyd hierdie bestemming. Dit was ons tweede besoek en sal beslis weer kom.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 143

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Barnacle-keerom 3, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-keerom 3, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNGIyNmZhLTIzMTEtNGM1ZC1iMWJmLTIwMmY0ZDZhMDRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 720 per nag, vir 8 mense 73 5 1 5 3 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420473 19.15136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang