Cozy Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cosy Cottage near Loftus bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Clydesdale in Pretoria. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Addisionele enkelbedmatras is beskikbaar op versoek vir 'n kind onder 18 jaar oud. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike stoele, 'n TV met Netflix en 'n lugversorger. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Hierdie eiendom het ook 'n Weber-braaier en 'n buitetafel met 2 stoele.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, hospitale en die Universiteit van Pretoria.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andriesa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng