Be My Guest
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebony 20, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Be My Guest is in Kramersdorf, Swakopmund, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met GoTV, KykNet en gratis WiFi. Daar is 'n braai-area op die perseel.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n motorhuis indien gaste dit verkies.
Slegs 1 voertuig word op die perseel toegelaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sabine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ebony 20, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Be My Guest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kramersdorf Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebony 20, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang