Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywest Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burchell-weg 15, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 520 R2 016 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Baywest Stay is 'n selfsorg-vakansie-meenthuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien hierdie meenthuis 'n lieflike buitebraai-area het.

Dié meenthuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv, YouTube en Netflix. Toegang tot onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is daar 'n ruim omheinde tuin en sonnige patio met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy 'n braai geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Burchell-weg 15, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 520
R 2 520 R 2 016
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 520
R 2 520 R 2 016
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burchell-weg 15, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a1a6b3e61c7be43272d93b53d4dbbb3f9375a885cb36614844e550a7b862730c35f7eac8f2ef75f7fb217cb76aa2dde2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 520 nouVanaf R2 016 per nag, vir 6 mense 15 Burchell Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9346321 25.4912173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang