Bay View Resort Hotel
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
- Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay View Resort Hotel bied B&B en selfsorgverblyf aan die strandfront in Langstrand, Walvisbaai. Die oord is sowat 29,5 km vanaf Walvisbaai Internasionale Lughawe.
Verblyf is beskikbaar in verskeie hotelkamers en selfsorg-suites. Elke kamer en suite het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n TV met sekere satellietkanale, 'n kluis vir waardevolle items, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die restaurant bedien en kamerdiens is ook beskikbaar.
Die hotel bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer en kroeg, 'n verhitte swembad en 'n gesondheidsentrum en dag-spa met verskeie behandelings. Daar is ook konferensiekamers te huur vir besigheid en ander spesiale geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
- Gaste dink Bay View Resort Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang