Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnard Self-Catering Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Porthole
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Porthole is 'n ateljeewoonstel wat oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer beskik. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word vir hierdie eenheid voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Rook is verbode in die woonstel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Captains Cabin
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Captains Cabin is 'n ateljeewoonstel met 'n slaaparea wat 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en wasbak toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n omheinde onderdakstoep. Daar is ook 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Daar is 'n omsetter wat beteken dat die eenheid nie deur beurtkrag geraak word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Rook is verbode in die woonstel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Golf Ball
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid op die eerste verdieping het 'n onderdakbalkon met 'n houtbankie. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens met katoenlakens en het ingeboude kaste en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea beskik oor 'n tafel met 4 stoele en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Dit is stapafstand vanaf alle geriewe en die strand by Nevillelaan. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Rook is verbode in die woonstel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab97dc36e1aac06eef91b4acbe41e91f412225794f1ce309f90972c61f775a48a90d551cad9543fd8cf50f0516939200f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang