Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barbie Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 55, Napier, Overberg, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Barbie Cottage is 'n aantreklike selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Napier, in die Overberg. Die kothuis is teen die heuwel, bo agter die kerk, in 'n stil en rustige omgewing geleë. Dit is stapafstand vanaf die winkels, restaurante, kroeë en 'n oggendmark.

Barbie Cottage bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n reënstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank, ideaal vir 'n kind, 'n radio met 'n CD-speler, 'n TV met DStv en WiFi. Buite is daar 'n klein patio en tuinarea met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek met sy eie afstandbeheer word voorsien.

Barbie Cottage is troeteldiervriendelik en laat klein huisopgeleide troeteldiere toe, met hul eie beddegoed en bakke.

Die eiendom het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Barbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hertzogstraat 55, Napier, Overberg, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barbie Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 55, Napier, Overberg, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7hX5U5dosViYhydeEUUEPfj9ixzXpIXUwUjSmqcsFaqMeZ77B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 55 Hertzog Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.474145 19.896719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang