Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banting Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banting-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Banting Self-catering Accommodation is in Windhoek geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde eenhede.

Gaste het 'n keuse van eenhede wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde eenhede is ingerig met dubbelbeddens of 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elkeen van die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Buitelugbraaigeriewe, sowel as parkeerplek, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Windhoek bied verskeie restaurante, winkels en geskiedkundige besienswaardighede vir gaste om te besoek. Gaste kan ook die Nasionale Botaniese Tuin, Daan Viljoen Wildreservaat, of die Gocheganas Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

1.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.6/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Banting-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banting-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97iLHC5RRydb0G55nSU24t8WYC5dDOxuVgxh2olJXhtllwHdu1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 16 Banting Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.562799784869 17.068854944775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang