Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bannockburn Guest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njane-keeromstraat 566, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bannockburn Guest Cottage is 'n stylvol gemeubileerde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Witrivier, Mpumalanga geleë is. Dit het 'n privaat ingang en 'n welige tuin, wat gaste toelaat om te ontspan en die lieflike uitsigte oor die omliggende area te geniet.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 oopplan-slaapareas. Die eerste slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.

Die tweede slaaparea het ook 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim stoep het buitemeubels wat gaste in staat stel om uitsigte oor die groen tuin te geniet. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daan S
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging om die omgewing te verken. Uitstekende selfsorg opsie.
Jan 2025
Martin V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek. Ons het baie lekker gebly en die eenheid is luuks. Dat die een slaapkamer totaal apart is, werk baie goed. Sal enige tyd weer hier o...
Sien meer
Jul 2024
Shane B
Gesin met tieners
5.0
We loved our stay in the luxury 2 bedroom cottage, it is a home away from. The hosts have created a luxury cottage which is beautifully...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Nelson C
Saam met vriende
4.8
It was a good stay. Peaceful, clean and great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ronell S
Saam met vriende
4.6
Beautiful place. Everything was lovely, just a pity the aircon is on a timer. We couldn't sleep because of the heat. For a luxury self-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Njane-keeromstraat 566, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Bannockburn Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njane-keeromstraat 566, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04203fab3c26862d239151338e1f57537587f20dae3645b865fe314c1666dcd5ecab196e0ba7285a7f2c06b78f519b5ee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 566 Njanje Close White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.298548877835 30.999914836682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang