Banana Beach Holiday Resort
- Kapasiteit: 102 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R860R574 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Banana Beach Holiday Resort & Conference Centre is tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf in Thatched Rondawels en Chalets.
Eenheidgroottes maak voorsiening vir groepe wat wissel van paartjies tot 'n huis met 10 slaapplekke. Al die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea met TV, 'n stoep met braaigeriewe en onderdakparkeerplek.
Banana Beach Holiday Resort maak ook voorsiening vir konferensies en funksies wat wissel van groepe van 10 tot 120. Alle spyseniering en dekor kan gereël word wat dit die ideale venue vir enige groepfunksie maak.
Die oord het direkte toegang tot die promenade na die strand en die meeste eenhede het 'n see-uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Niels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Banana Beach Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melville Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 102 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang