Banana Beach Club B3
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toucanstraat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 285R1 157 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Banana Beach Club B3 is in 'n vakansie oord in Melville, Die oord het ñ swembad met 'n waterglybaan, 'n tennisbaan, tafeltennis, 'n snoekertafel, 'n mini-gholfbaan en 'n speelarea vir kinders.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Asook ñ tv met ñ ovhd dekodeerder. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die leefarea is ingerig met 2 enkelslaapbanke vir kinders. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplekke en 'n TV met dstv, netflix en showmax.
Die stoep het ñ braaier met ñ tafel en stoele.
Die eenheid het wi-fi asook ñ prepaid aircon.
Daar is ñ Waskamer in die oord wat met muntstukke werk.
Die oord is ongeveer 60m vanaf die strand. Dis ñ baie mooi strand waar jy heerlik kan ontspan, visvang en swem.
Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie eenheid bied gerieflike en ontspannende verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Toucanstraat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Melville Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toucanstraat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang