Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bahnhof Hotel Aus

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Aus, 0000, Karas
  • Vanaf R2 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bahnhof Hotel Aus bied B&B en is in die dorpie Aus in Namibië geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Akkommodasie by Bahnhof Hotel Aus bestaan uit 26 hotelkamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-stort en toilet. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier; muur gemonteerde verwarmer; koffie- en teemaakgeriewe. Die WiFi-internet is gratis en beskikbaar in die hoofarea en buiteterras. Daar is 1 kamer wat rolstoel- en gestremdvriendelik is.

Ontbyt word in die eetkamer of buite op die groot terras bedien. Vir die korporatiewe reisiger kan die hotel konferensiegeriewe vir afgevaardigdes reël.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Bahnhof Hotel Aus is 'n paar minute se ry vanaf 'n plaaslike landingstrook en historiese besienswaardighede geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Aus, 0000, Karas
  • Gaste dink Bahnhof Hotel Aus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aus Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 2 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Aus, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTE5NWI4LTYzNTctNDZhNS04YzY3LTllN2U4NTQ5NDMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Main Road Aus 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66590085875 16.260178197335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang