Badfontein Guest Farm and Camping
Beskrywing
Rustige kampeerplekke naby die Oranjerivier. Elektriese en waterpunte is by sommige van die staanplekke beskikbaar. Daar is 'n ablusie met warmwaterstorte en toilette. Braaigeriewe by die kampplek. Slegs een voertuig met per staanplek word 4 gaste per staanplek toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Veld Cottage beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 2 klein beddens op die solder in die slaapkamer. Die kothuis is toegerus met 'n TV en gaste het toegang tot braaigeriewe. Dit is in die veld langs die natuurlike warmwaterbron en Lapa geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n kombuis en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof, en alle DStv-kanale is beskikbaar in die sitkamer. En gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang