Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avenir Safari Group

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reveille Plaas 245, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avenir Safari Group bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas in Okahandja, 131 km vanaf sentrale Windhoek in Namibië. Die verblyf bied die ideale safari-ervaring of gaste op soek is na ontmoetings met wild of rustige oomblikke onder die Afrika-lug.

Verblyf word gebied in chalets wat slaapplek aan 2 of 6 bied. Elke chalet beskik oor 'n privaat badkamer, en verder sluit elke eenheid lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n sitarea en gratis WiFi in.

Gaste kan ontbyt en aandetes in die eetarea geniet, waar ander maaltye bestel kan word, en drankies kan by die kroeg geniet word. Die lodge spog met 'n gastesitkamer, 'n buiteswembad, en 'n speelarea vir kinders. Wasgoeddienste en aktiwiteite kan ook vir gaste gereël word. Die verblyf dien as die ideale basis vanwaar daguitstappies beplan word om die verskeie besienswaardighede in die Otjozondjupa-streek van Namibië te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Ligging

  • Reveille Plaas 245, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reveille Plaas 245, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfab9ce68e84eb5e78c3616bdc092990aed5dceac878b7d29108eb6382fdabfc3c5383ce41656b8b724a61fd2ace0a77933c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 245 Farm Reveille Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.472345 16.778432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang