Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats No 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Jan Cats No 3 is ideaal geleë in die ou historiese kwartier van Stellenbosch en bied gerieflike volledig toegeruste selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel met twee badkamers.

Daar is rugsteunkrag vir gebruik tydens beurtkrag om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Elke slaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het deure wat na die lieflike balkon oopmaak.

Maak jouself tuis in die volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien-droër-kombinasie en 'n Nespresso-masjien. Die leefarea beskik oor pragtige dekor en meubels van uitstekende gehalte en 'n TV waar gaste met hul Netflix-profiel kan aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar. Stoepdeure maak uit op 'n balkon met buitemeubels. Veilige parkeerplek word vir 1 voertuig toegeken en die gebou word met 'n hysbak bedien. 'n Gasstoof is ook beskikbaar tydens beurtkrag.

Gaste kan 'n wandeling in Kerkstraat af neem en van die beste restaurante wat Stellenbosch kan bied geniet.

Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en gaste kan die bestuurder laat weet indien hulle 'n bababedjie, babastoeltjie of bababad vir kleingoed benodig.

Die eienaars het 'n klein olyfplaas genaamd Le Verger in Devon Valley wat 'n pragtige swembad en braai-area bied wat gaste van die dorp welkom is om te gebruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 134

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 25, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Jan Cats No 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280e89e99b099c9b37129562a7c188c56482da31eba9cd3e0998e11a2772bbbc602578eba1133712978e21bc0ef233019d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 25 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.938147642667 18.861358617181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang