Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avar Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Feb 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 R487 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avar Lodge is in Parow-Noord, een van die noordelike voorstede van Kaapstad, geleë.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisies is toegerus met yskassies, broodroosters, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolwe, eetgerei en breekware. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek.

Geleë 13 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, 20 km na die Kaapstad CBD, V&A Waterfront en Kaapstad Stadion. Grand West Casino en die Canal Walk Winkelsentrum is net 8 km weg terwyl talle wynroetes 10 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mishka C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, very nice and the host is very client centric and friendly. My stay was peaceful and the atmosphere was so calming. I always ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Miriam Esme S
Saam met vriende
5.0
Awesome. Dit was aangenaam en 'n goeie buurt.
Feb 2025
Celest P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies. Gerieflik en netjies. Alles wat nodig is vir oornag verblyf. Vriendelik ontvang deur Alta.
Mei 2024
Frank V
4.8
Great, peaceful place to stay. Simply great value, good facilities and fantastic service from the host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Surelda H
Besigheidsreis
4.8
Alles wat jy nodig het. Baie vriendelike diens! Dit was wonderlik, ons sal weer gaan.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avar Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
R 695 R 487
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 487
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36336b912c357eaff8a8b3dda799895dc5917fb9421ff6028c93e52c320d78df9b7570bfa8918db5de6de6c5cce7cce8b8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R487 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 73 DF Malan Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8878518 18.580299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang