Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aub Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aub Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Mariental, in die suide van Namibië, en bied gerieflike selfsorg- of kamer-verblyf vir tot 7 gaste.

Die gastehuis bestaan uit Kamer 2 en Kamer 4. Kamer 2 is ingerig met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens en beskik oor 2 en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 4 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het lugversorging, 'n patio met buitesitplek en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 2 is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n eenplaat-induksie-kookplaat.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adele P
Gesin met tieners
5.0
Lekker gekuier. Baie netjies en skoon. Eienaar vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
Richard B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. The owner needs to put an iron, broom, and mop in the rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Natasha H
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as wat ek verwag het. Die eienaar het my gekontak om uit te vind hoe laat ons beplan om in te boek sodat hy solank die lugversorger in die kamer...
Sien meer
Jan 2025
Gisela N
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect overnight after a long day's drive - relaxing, quiet, comfortable. Very comfortable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elize S
Saam met vriende
5.0
Lieflik, gemaklik en lekker. Ons het baie lekker gebly, dit is baie rustig en baie mooi daar by julle. Diens was perfek.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
  • Gaste dink Aub Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e0e8da88992acc937a071dc57985c4d5e301b0fac9ad41a31a5df99191731a75eb02cc4eb72798c7ea2a389522747ebf40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 668 Aub Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6209906 17.9680219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang