Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aub Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Adele P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gekuier. Baie netjies en skoon. Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. The owner needs to put an iron, broom, and mop in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beter as wat ek verwag het. Die eienaar het my gekontak om uit te vind hoe laat ons beplan om in te boek sodat hy solank die lugversorger in die kamer kan aansit voor ons kom. Dit was baie warm buite, maar ons kamer was heerlik koel. Die yskas in die kamer was ook aan en het heerlike vars melk vir ons koffie ingehad. Die perseel was ruim en daar was genoeg spasie vir parkering. Die ligging van die gastehuis was in 'n stil gedeelte van die dorp en ons het heerlik geslaap. Die ander gaste was ook stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

1 out of 3 couples disappointed. 2 of the 3 rooms were acceptable, but Room no 5 had cloth/winter sheets and pillowcases that felt like hot bricks. Not sure how long the room had been unused for in the heat. The Aircon was left full blast at 16 all night and it never cooled us down. Had an awful night's sleep and a long 7-hour drive the next day. Summer sheets would have made all the difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sandra
Aub Gastehuis
Dear Linda, Thank you for your review. On all of my beds there are only summer fitted sheets with summer light comforters and pillow cases during all seasons. Mariental is hot; that is why we only use summer linen during winter and summer. Room 5 is used regularly, and I am sorry that not even 16°C could cool you down. Regards, Johan

Jacques F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Verblyf was gerieflik en die kamer was oulik ingerig. Jammer daar is nie 'n opwasbak of mikrogolf nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gisela N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A perfect overnight after a long day's drive - relaxing, quiet, comfortable. Very comfortable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lieflik, gemaklik en lekker. Ons het baie lekker gebly, dit is baie rustig en baie mooi daar by julle. Diens was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklik, ontspannend, akkommoderend, veilig. Was baie goed ontvang. Onmiddellik tuis gevoel. Eienaar ekstra myl geloop met ons akkommodasie. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige dorp met genoeg eetplekke om van te kies. Die akkommodasie was meer as perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike verblyf, baie gemaklik en gesellig. Baie knap en vriendelike diens. Baie lekker en gesellige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e0e8da88992acc937a071dc57985c4d5e301b0fac9ad41a31a5df99191731a75eb02cc4eb72798c7ea2a389522747ebf40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 668 Aub Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6209906 17.9680219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang