Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Goudini Spa

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 12 Des 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 1246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R609 R427 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Weggesteek in die skilderagtige berge ATKV Goudini Spa, is 'n gesogte vakansie- en konferensiebestemming, langs die bekende Roete 62, 20 km vanaf Worcester in die Wes-Kaap.

Die oord bied 'n verskeidenheid ster-gegradeerde akkommodasie, ontspannings- en vermaakgeriewe. Die eenhede kan tussen 2 en 8 mense akkommodeer, en is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens en het privaat badkamers met baddens of storte, toilette en wasbakke. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien. Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n kookarea, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke eenheid beskikbaar.

Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar, en die oord het 'n waskamer wat toegerus is met munte-aangedrewe wasmasjiene en tuimeldroƫrs, en gaste moet asseblief hul eie strykyster saambring.

Gebou in 'n sirkel met muurverdelers vir privaatheid, kyk die Boland-kompleks uit oor die sentrale strandstyl-lapa en swembad, wat beskikbaar is vir funksies op versoek.

ATKV Goudini Spa bied 'n keuse van konferensiegeriewe wat groepe van verskillende groottes en tot 800 afgevaardigdes by 'n span kan akkommodeer, en is ideaal vir 'n prentjiemooi huweliksonthaal.

Die oord bied skoon, oop lug, met uitsigte oor die majestueuse berge en wingerde, en gaste kan ontspan in die natuurlike lente, of die Roete 62-wynroete verken.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 392 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shaamela M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, cozy, a little boring, but comfortable and nice. It was very relaxing and convenient. The accommodation was wonderful and coz...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lydia B
Gesin met klein kinders
5.0
Great staying there. It was great staying. The house was clean and everything was nearby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Donnay S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie aktiwiteite en baie rustige mense is baie vriendelik.
Feb 2025
Callie M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend in 'n mooi omgewing. Wooneenhede word baie goed skoongemaak en elke dag gediens. Die terrein se tuine word ook uitstekend versor...
Sien meer
Feb 2025
Jeremy M
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Excellent, just need a cold water pool for the heat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2596

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Goudini Spa het ā€™n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R609
R 609 R 427
per nag (plek vir 6)
Vanaf R609
R 609 R 427
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f06fa0099565ffb9a7fe9e362f63441a6e4e15f344509b4e65a260945b5da1868032e01af25eedf043bf35c11839a73a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R609 nouVanaf R426 per nag (plek vir 6) 392 5 1 5 Wyzersdrift Road Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.668299302079 19.264136228885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang