Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rest Bushstay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Rest Bushstay is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste wat na die Krugerwildtuin op pad is. Die stil area van die dorp sal gaste 'n rustige ruskans bied voordat hulle na of van die park aandurf. Die verblyf is ook in 'n wildreservaat geleë en gaste kan 'n paar wild bespied tydens hul verblyf.

Die verblyf beskik oor 2 lieflike selfsorgkamers, elk met hul eie en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe. Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, ideaal vir verhit-en-eet etes. Die kamers het nie lugversorging nie, maar elke kamer beskik oor 'n plafonwaaier, muurwaaier en 'n TV met plaaslike kanale.

Gaste sal toegang hê tot veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Die gastehuis is binne maklike bereik van The Hoedspruit Mall, met talle winkels, restaurante en ander geriewe. Daar is ook 'n vulstasie naby om vol te maak voordat jy vertrek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink At Rest Bushstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0757b2bf5a8e288269edbd729c68fcde9aa230f6bdd7257bc78789991359bbc24f5d5575e3b4803d09b913e6d076c291b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 671 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.352971019411 30.966290406584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang