Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AshTree GuestHouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hier in die Karoo kan 'n mens slaap. Baie netjies en gerieflik, veilige parkering, lekker warm stort en gemaklike slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Unieke ontwerp. Die dubbelkamers is mooi binne met unieke ontwerp. Danie is vriendelik en gasvry. Moenie deur die buitekant afgeskrik word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay. Danie was very welcoming. The room was clean and nicely decorated. We had a quiet and comfortable night there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Baie huislik en het baie lekker geslaap. Ons het heerlik gebly en het baie, baie tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vera D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Home away from home. Baie lekker gebly in die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig. Dit was 'n aangename verrassing in 'n dorpie wat in die middel van ons reis was. Ek was moeg en kon 'n heerlike warm stort vat en lekker uitrus die middag. Die sop by die ketel was net wat ek nodig gehad het terwyl ons nog besluit oor aandete. Baie dankie, ons het welkom en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Amazing place to stay. Thank you for being a wonderful host. Your guest house is a great place to stay and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Half weg tussen Gauteng en die Kaap. Heel geskik. Heel gerieflik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gene O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker gekuier en heerlik geslaap. Baie interessante gastehuis met lieflike dekor en kuns regoor die huis. Kamers was mooi ingerig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436553d4b243353c76a406ed3ab4052225883554f8d729b964ecc13786279bc5ff13e98f6cd482f48826dbaece2cd4109550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 10 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -31.06887036235 24.442498683929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang