Ash Tree @ Wolk Ventures
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2025 tot 4 Mei 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currys Post-weg, 13 km vanaf Howick, 3270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ash Tree @ Wolk Ventures is 13 km vanaf die dorpie Howick en bied bekostigbare verblyf in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dit is ideaal op die Curry's Post-pad in 'n pragtige natuurskoon bewarea.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié area het ook 'n sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan. Die eenheid het sy eie omheinde tuin waar troeteldiere kan speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wendy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Currys Post-weg, 13 km vanaf Howick, 3270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ash Tree @ Wolk Ventures het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currys Post-weg, 13 km vanaf Howick, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang