Asem-Skep
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karen-keeromstraat 17, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Asem-Skep is in Struisbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap, geleë. Met Struisbaai se koel seelug en wit, gladde strand is dit die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Karen-keeromstraat 17, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Asem-Skep het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karen-keeromstraat 17, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang