Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arvella Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Arvella maak voorsiening vir alle soorte verblyf, of dit nou vir besigheid, toeriste, sportbyeenkomste, hospitaalbesoeke of bloot net deurreis is. Geen beurtkrag nie.

Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers wat elkeen sy eie atmosfeer en karakter bied. Alle kamers kan enkel- of dubbelreisigers akkommodeer. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv gastehuisboeketpakket in en daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Terwyl jy in Bloemfontein is, maak die meeste van die talle kulturele aktiwiteite wat aangebied word. Gaste kan 'n toer deur die Sand du Plessis-teater doen wat een van die wêreld se mees moderne en tegnies gevorderde teaters is. Of besoek Oliewenhuis-kunsgalery, 'n neo-Kaaps-Hollandse herehuis wat tot 'n nasionale museum verklaar is. Dwaal deur die tuine van die kunsgalery waar staatspresidente tydens hul besoeke aan die stad gebly het, en ontspan op die golwende grasperke, of by die teetuin en restaurant.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Juandre P
Besigheidsreis
5.0
Felt at home. Enjoyed it very much. I would definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Carol L
5.0
Heerlike verblyf. Ons gasvrou was baie vriendelik, alles was skoon, netjies en gerieflik, en die rustigheid van die omgewing was 'n heerlike bonus. Al...
Sien meer
Jan 2025
Marc K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, gerieflik en skoon! Wonderlike gasvrou, skoon en netjiese kamers met veilige parkering en vriendelike diens. Ek beveel dit vir enige ieman...
Sien meer
Jan 2025
Nicolette O
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag slaap plek was baie gerieflik en netjies. - baie dankie. Ons het baie lekker geslaap na 'n lang dag op die pad. Alles was baie netjies en skoon...
Sien meer
Des 2024
Robyn-lea V
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. Absolutely amazing. Antonett was really friendly, helpful and very attentive. Thoroughly enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Arvella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbc3d0899113a65ad9f48ef766e08d625fcc75f554719fa1cb5afab262d7a1546bbf5abb01746e23005989e219e33c583b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.145072094434 26.172100147152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang