Arum Lily At Urban Gardens
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Arum Lily at Urban Gardens bied knus verblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in die hartjie van Walmer.
Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Enkelslaapbank in die sitkamer bied slaapplek vir 1 gas. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die organiese groentetuin, kompleet met eende en hoenders. Boonop kan gaste buite-etes in die tuin geniet, wat buitemeubels en 'n braaistaanplek insluit. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is die Lower Guinea-Fowl-roete 3,2 km ver, en Kings Beach is 4,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Arum Lily At Urban Gardens het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang