Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Art Guest House is in Lutzville in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 350 km van Kaapstad af en is dus 'n uitstekende plek vir oornagverblyf.

Lutzville is 'n rustige dorpie naby Vredendal, Vanrhynsdorp, Doringbaai, Strandfontein en Lambertsbaai. Dit is ook die halfpadmerk tussen Kaapstad en die Namibiese grens.

Daar is verskeie kamers beskikbaar wat geskik is vir enige groep, insluitend enkelreisigers, paartjies en klein tot groot families. Maaltye, wegneemetes, braaipakke en piekniekmandjies is ook beskikbaar indien vooraf gereël.

Die kamers het lugversorging en almal het OpenView-kanale en privaat badkamers. Van die kamers het 'n kombuisies wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, elektriese pan, 'n tweeplaatstofie, yskas en opdien-area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sue H
5.0
N verkwikkende oase. Sowaar die beste om 10 uur te kan inklok is bedagsaam.
Jan 2025
Astrid B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly vir die een nag wat ons oorgeslaap het.
Jan 2024
Tommie R
Saam met vriende
4.8
Nie sleg. Het dubbel bespreek, het nie gekry waarvoor ons bespreek het nie. Ons vriende moes in 'n nie-selfsorg eenhede slaap met trappe. Iemand het '...
Sien meer
Sep 2024
Lozanne V
4.6
Perfect for the solo business traveller. Friendly check-in service and perfect for my travel needs during a busy work week. Clean and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jo-anne G
Saam met vriende
4.4
Die Aircon maak nie koud nie, maar ons het lekker gebly. Ons het net oornag plek gesoek. Baie lekker gebly en kon braai.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink Art Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0M2I1NTVmLWVkOGUtNDY5MS04YTRlLWQ0MTQ0ZjNjM2M1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 22 Kristal Close Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -31.553717441485 18.350297626212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang