Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping grasdak gastehuis is ontwerp om by die tradisionele huise van die vissersdorpie in te pas. Arniston Guest House is die perfekte oornagplek tussen Kaapstad, Hermanus en die Tuinroete.

Die gastehuis bied 5 individueel versierde kamers. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens, een met 'n koninggrootte-bed en een met twee driekwartbeddens. Al vyf kamers is en suite. Elke kamer beskik oor 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en verwarmers. Katoenlinne word op alle beddens gebruik.

Die huis het 'n paar baie unieke kenmerke, insluitend 'n kopertrapreling, ou koper- en porseleinligskakelaars, wasbakke van skepe en treine, asook venster- en deurrame wat meer as 150 jaar oud is. Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Ontbyt bestaan uit 'n vars voorbereide vrugteslaai met jogurt en 'n gekookte ontbyt met 'n keuse van eiers. Gaste kan ook in die gemeenskaplike sitarea ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynette S
5.0
Perfect stay at a gorgeous guesthouse. We were very warmly welcomed to a gorgeous guesthouse. It is absolutely safe and we had a genero...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Tania V
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aambeveelbaar. Vriendelikste gashere. Hulle het uit hul pad gegaan om ons familie te akkommodeer en tuis te laat voel.
Des 2024
Allan J
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely a repeat lies in the future. Completely relaxing, laid-back stay with a congenial hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Hein L
Saam met lewensmaat
5.0
Ek was vir werk daar, maar dit het vir my en my vrou soos 'n vakansie gevoel. Een van die netjiesste plekke waar ek nog gebly het. Eienaar en personee...
Sien meer
Sep 2024
Melanie H
Gesin met tieners
5.0
Rustig en stil. Dit was hemels. Sonsopkoms was stunning verby.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCuHFma4C3ULfNPYPpohmmqBIj02m7E5Zi95ztGb4j4dtpH5v4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 27 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665756 20.228665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang