Arendsnes
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Des 2024 tot 31 Jul 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 800R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendsnes is 'n moderne selfsorghuis in Marloth Park, Mpumalanga. Dié vakansiehuis is perfek vir 'n paartjie wat graag die suidelike deel van die Krugerwildtuin wil besoek of net in die bos wil ontspan.
Die huis beskik oor 'n ruim, lugversorgde slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Die huis beskik oor 'n binne- en buitebraai-area waar gaste saam maaltye kan kook. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Marloth Park het 'n wye verskeidenheid voëls en wild. Gaste kan ook verskeie restaurante in die omgewing besoek en die Bosveld Atlantis Waterpark geniet. Daar is baie staproetes om te verken asook fietse om te huur. Die Krugerwildtuin en Lionspruit is ook gewild onder gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Matilda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 182
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Arendsnes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang