Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Terra Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aqua Terra is in Lydenburg geleë met die Sterkspruitrivier wat langs die buitewyke van hierdie 1 hektaar eiendom vloei, tussen skaduryke wilgerbome en golwende grasperke. Die ontspanne natuurliefhebber kan hul koffie in die lapa geniet, na die sonsopkoms oor die Long Tom-pas kyk, of die besige avonturier kan 'n bergfietsrit in Gustav Klingbiel Natuurreservaat onderneem.

Ons bied 3 ruim en suite-kamers met 100% katoenbeddegoed en handdoeke, televisie en 'n yskassie. Die gesinseenheid het slaapplek vir tot 5 gaste in 3 slaapkamers met 'n sitkamer en TV, yskas met koffie- en tee-area, en 'n badkamer met 'n bad en stort. Vir meer bekostigbare verblyf het ons 2 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n badkamer deel. Hulle spog ook met 100% katoenlinne, handdoeke, TV en gemeenskaplike tee- en koffiearea.

Alle verblyf word daagliks gediens en gaste het die opsie van ontbyt, middagetepakkie en aandete op versoek. Geniet die groot tuin en rivierfront aan die buitewyke van die dorp, net 5 minute se ry vanaf die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Aqua Terra Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitestraat 2, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTllODcxLTgzNDgtNGM1Mi04NWRlLWRiMjUwNTA3YzNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 2 Buite Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.107284968242 30.460335016251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang