Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Apple Cottages bied drie luukse selfsorgkothuise wat in die stad George op die pragtige Tuinroete van Suid-Afrika geleë is. Alle kothuise is modern en funksioneel en sal byval vind by ontspannings- en sakereisigers.

Ons kothuise is bedrieglik ruim en dit maak langer verblyf maklik en gemaklik. Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar en sonkrag.

Alle beddens is toegerus met ekstra lengte matrasse en elke kothuis het sy eie privaat braaigeriewe.
Alle kamers is toegerus met kluise en ons bied ook veilige parkeerplek van die straat af.
Alle linne (strandhanddoeke uitgesluit) word voorsien.

Ons is ongeveer 2 kilometer vanaf die George Medi Clinic en 400 meter vanaf die Botaniese Tuine.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Martin B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik en sentraal geleë. Sien sterre.
Jan 2025
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Een woord fantasties as ek kon sal ek 7 sterre gee. Apple Cottages verdien eintlik 7 sterre, baie veilig, netjies, skoon, rustige omgewing, goeie ligg...
Sien meer
Des 2024
Leandre V
5.0
Ek sal beslis weer by hulle kuier. Rustige atmosfeer en asemrowende uitsig. Ek het elke oomblik geniet. Die diens was puik.
Jun 2024
Dakota W
5.0
Very comfortable. Very comfortable with everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer daar bly! Dankie! Heerlik rustige, netjiese verblyf. Sentraal geleë en veilig gevoel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apple Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmNiNDA2LTQ3ZWItNDA1Mi1iNGFkLWE3ZDQ2MmFiNmZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 2 Wright Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950081809977 22.461496889591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang