Applegarth Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bye Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Applegarth Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Pinelands. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom ongeveer 20 minute van die middestad af is.
Hierdie eiendom bied 'n verskeidenheid gastekamers wat almal tussen 1 en 2 gaste kan akkommodeer. Dié kamers is ingerig met óf dubbelbeddens óf koninggrootte-beddens en elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi in.
Die ligging van hierdie eiendom is ook naby Life Vincent Pallotti en Rooi Kruis Kinderhospitaal. Dié gastehuis het ook 'n lieflike tuin en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Bye Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bye Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap