Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Dirk N
1 nag
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon en veilig. Baie rustig, netjies, skoon en veilig, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf in 'n stil omgewing. Dit was nou soos 'n plaas in die dorp. Netjiese gasteplek - so ook die gasvrou. Kan dit met graagte aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Annie's Inn
Naand. Baie dankie julle. Groot lekkerte om julle te ontvang. Mooi aand.

Ciska E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike gerieflike kamer met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige plekkie met outydse sjarme. Oase in die dorpie van Williston. Pragtige tuin en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Rustige plekkie, was bietjie warm maar dit kan nie voorsien word nie. Die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annemarie
Annie's Inn
More. Bly dat julle tevrede is. Baie dankie. Kom gerus weer. Dalk as dit nie so ongenaakbaar warm is nie... en ai tog die muskiete hul ry gekry het. Veilig wees.

Gerrit S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Pragtige tuin en die mooiste dorp. Lekker geslaap. Die tuin is baie mooi, net jammer oor die watertekort om die swembad te kon gebruik. Ons kamer was ruim en die kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sasha H
1 nag
5.0
Des 2024

Friendly and clean. Friendly, clean, good overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer daar oorslaap, netjies en stil. Baie lekker gekuier, en lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bregda S
1 nag
5.0
Sep 2024

Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik, seker gemaak dat ons gemaklik is. Skoon, netjies met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

As described. It was okay but not for me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag
5.0
Jul 2024

Vriendelik & gasvry. Het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en uitstekende kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832c5d0f39ed3c97d56b31ce1b9e056acdcaf0fdf89f04748be496238029fb4b9ed1e94ff4d9ef5bd875488e54cc8e09fc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang