Annasrus Mountain Cottage
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Champagne Lane Road, Cathkin Park, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Annasrus Mountain Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Cathkin Park, Sentraal-Drakensberge, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die leefarea het 'n kinderbank vir 2. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke in.
Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Champagne Lane Road, Cathkin Park, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Cathkin Park Drakensberge KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Champagne Lane Road, Cathkin Park, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang