Annandale Cottage
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leicesterweg 18, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Annandale Cottages is in die rustige en bergagtige area in Lakeside geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat.
Die eenheid is ingerig met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuishoekie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea.
Braaigeriewe en parkeerplek in die straat en skadu is beskikbaar.
Die kothuis is in 'n veilige area met doeltreffende privaat sekuriteit wat in die woonbuurt funksioneer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Leicesterweg 18, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Annandale Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leicesterweg 18, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap