Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annabaan

  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merensteijnstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Annabaan is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in Langebaan, en is net 300 m van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 7 kinders en beskik oor 5 slaapkamers wat die gebruik van 3 badkamers deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het wat geskik is vir kinders. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die vierde kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind, en die vyfde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte wat geskik is vir kinders. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, asook 'n kaggel, terwyl die sitkamer 'n TV met DStv het. 'n Beperkte rugsteunkragstelsel is beskikbaar vir die Wi-Fi en die TV.

Gaste kan gebruik maak van die ingeboude braai-area of die buitebraaigeriewe in die gedeeltelik onderdak-tuinarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Annabaan is stapafstand van verskeie restaurante en winkels af, gaste kan aan verskeie doendinge deelneem soos wind-, vlieër- en branderplankry, water- en jetski, kanovaart, en kajakvaart, en meer.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico-Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Merensteijnstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annabaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merensteijnstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41953ca13e5f06849aa6e2e0088b9481a7851d378fb40f11889965afa4bb14ecb549e1abb2644e44822a4ecb48979346b339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 11) 39 5 1 5 3 Meresteijn Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08499 18.03299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang