Anchor Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Wielligh-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anchor Guesthouse is in die bekoorlike dorpie Secunda in Mpumalanga geleë.
Verblyf by Anchor Guesthouse word gebied in 5 elegant versierde kamers. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt word elke oggend in die eetarea voorsien. Ander geriewe op die perseel sluit konferensiegeriewe, Jacuzzi, wasgoeddienste en gratis WiFi-verbinding in. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Von Wielligh-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Anchor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Wielligh-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang