Anandi Guesthouse Swakopmund
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelkenstraat 14, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anandi Guesthouse Swakopmund is 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis geleë in Ocean View, Swakopmund, 'n stil en veilige woonbuurt. Die gastehuis is binne gerieflike stapafstand vanaf die strand en die Ocean View Spar-winkelsentrum.
Die gastehuis bied verblyf in individueel gemeubileerde semi-selfsorg- en selfsorg-eenhede wat elk 'n en suite-badkamer, 'n lessenaar, 'n yskassie en komplimentêre tee- en koffiestasie, en 'n TV met sekere DStv-kanale het. WiFi is beskikbaar in sommige van die kamers.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar. Die gastehuis het 'n trampolien en 'n oerwoudgimnasium om die kinders besig te hou. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien met elektriese heinings en 'n afstandbeheerde hoofhek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan-Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Nelkenstraat 14, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Anandi Guesthouse Swakopmund het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelkenstraat 14, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo