Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambiente Budget Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 13, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ambiente Budget Accommodation bied spesiale aanbiedings met afslagtariewe en 'n selfsorg-opsie wat ideaal is vir groepe of kontrakteurs wat op soek is na korttermyn- en langtermynverblyf. Die eiendom is ideaal geleë binne 5 km vanaf Upington Internasionale Lughawe.

Dié huis bied slaapplek aan 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed. Die oopplan-kombuis het basiese toebehore soos 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ketel en 'n stoof om te gebruik.

Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en daar is 'n TV met OpenView-pakketkanale. Die eiendom het ook 'n braai-area vir gaste om te gebruik, en toesluit-en-ry-parkeerplek vir 'n motor.

Ambiente Budget Accommodation is ook binne 1,5 km vanaf die Kalahari Mall, die Northern Cape TVET College, en ander geriewe naby geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Melissa Anneley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Freesiastraat 13, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ambiente Budget Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 13, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa625d7b2f2721423350aefe3e8ab44223d2a52e4d85364e4868eb72c82af3607382c8c1aaa9efdfebcc305581bf6fee6dd59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Freesia Street Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435616669296 21.260902121513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang