Ambassador Lodge
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerengrachtlaan 22, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ambassador Lodge is in die stil woonbuurt Royldene in Kimberley geleë.
Die lodge bied verblyf 15 individueel versierde kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met óf 'n stort en óf 'n bad. Die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging.
'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien. Ander geriewe sluit 'n trou- en funksie-venue, 'n swembad, 'n grasdak-lapa met 'n koi-dam en 'n privaat kroeg in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Heerengrachtlaan 22, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Ambassador Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerengrachtlaan 22, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap