Amasun B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
AmaSun B&B is 'n gesofistikeerde, gerieflike, dog bekostigbare verblyf in 'n huis-van-huis-atmosfeer met tradisionele dekor en vriendelike gashere. Ruim leefareas skep die stemming vir 'n rustige en waarlik onvergeetlike verblyf, waar gaste vriende word.
Uit die 5 beskikbare kamers is 4 noordwaarts en ruim terwyl die vierde kamer kleiner is, maar toegerus is met 'n kombuisie en oopmaak op 'n privaat binnehof met braaigeriewe. Geriewe in die kamer sluit plafonwaaiers, TV met DStv-kanale, internettoegang, werkstasie, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die hele huis is ingerig met pragtige oudhede.
'n Baie goeie ontbyt word bedien wanneer u dit pas. Aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Maak AmaSun B&B jou tuisbasis wanneer jy langs die Tuinroete reis, want dit is sentraal geleë vir daguitstappies na die omliggende gebiede en moet-sien-besienswaardighede in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
- Gaste dink Amasun B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang