Amanda se Plekkie
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 28 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 290 Eight Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amanda se Plekkie is 'n bekoorlike gaste-eenheid geleë op dieselfde perseel waar die eienaar woon, met 'n aparte ingang, geleë in Voëlklip.
Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix, Showmax en Prime Video. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde tuinruimte met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word aan gaste op die perseel gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 290 Eight Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 290 Eight Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang