Amali Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R1 179 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amali Guest House is in die Karoo, in die klein en geskiedkundige dorpie Nxuba (Cradock) geleë. Dit bied gaste gerieflike luukse verblyf naby die winkels, restaurante en historiese geboue in die dorp.
Die gastehuis bied luukse kamers met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, 'n toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gastehuis spog met 'n sprankelende swembad en veilige parkeerplek agter 'n hek. Amali Guest House is 'n bekoorlike, ou plaashuis wat in gesofistikeerde en smaakvolle gasteverblyf omskep is.
Veilige buite onderdakparkering oorkant die straat met 'n sekuriteitswag wat die loop gedurende die nag patrolleer.
Ons bedien slegs 'n kontinentale ontbyt gedurende die week, mits vooraf gereël, met graan, jogurt, brood, sap, koffie en vrugte, sowel as 'n volledige Engelse ontbyt.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Amali Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang