Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Am Ufer 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Ludwig-straat 14B, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Am Ufer 14 is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Windhoek, Namibië. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste in 'n oopplan-ateljee. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike slaapbank vir 1 ekstra gas, en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • John Ludwig-straat 14B, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Am Ufer 14 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Ludwig-straat 14B, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027c9848c51f7a2f3b2c34c7235ae2d390a7998db590851771ecd4b6a1e1654959f2a2177cb241b5ba8da64481dc14789845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 14B John Ludwig Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.57063092693 17.108086097853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang