Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Tuis

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Altyd Tuis is aan die Weskus geleë, sowat 8 kilometer vanaf Lambertsbaai. Dit spog met 'n rustige plaasatmosfeer en asemrowende uitsigte oor die natuurlike omgewing en is oorkant The Dunes vir 'n eindelose 4x4-pret.

Die verblyf bestaan uit 9 eenhede wat volledig gemeubileer is, en is gekategoriseer in 'n woonstel, 3 tweeslaapkamerhuise, 'n drieslaapkamerhuis en 4 eenslaapkamereenhede. Elke eenheid is identies versier, netjies en gerieflik versier om 'n goeie selfsorg-wegbreek te maak. Die badkamer met storte, toilet en wasbak en 'n kombuis met alle nodige toerusting insluitend 'n induksieplaat.

Elke huis het sy eie buitebraaigeriewe wat uitkyk oor die lieflike swembad met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Altyd Tuis is perfek vir daardie paartjies, vriende of gesinne wat 'n tydjie weg wil hê om net te ontspan en tyd saam in stil omgewing deur te bring.

Lambertsbaai is bekend vir sy opelugrestaurant genaamd Muisbosskerm, asook sy voël-eiland wat 'n broeiplek vir die Kaapse Gennet is, wat 'n entjie se ry weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charlotte V
5.0
Dit was fantasties, sal weer 'n booking maak. Dit was baie rustig, net wat ek gesoek het. Die atmosfeer was baie lekker.
Feb 2025
Vaughn W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige plek. Beste plek, netjies en baie rustig, weg van geraas. Die beste plek ooit! Dit sal definitief in die toekoms my vakansieplek wees.
Feb 2025
Bianka D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Dit was 'n wonderlike verblyf gewees, nie te ver uit die dorpie uit en die kinders het die grasperk en swembad baie geniet. Ons sal defini...
Sien meer
Jan 2025
Malé S
Saam met vriende
5.0
Rustig. Dit was 'n wonderlike verblyf met vriende. Dit was 'n rustige atmosfeer. Als wat ons nodig het, was beskikbaar. Die ontvangs was baie swak, ma...
Sien meer
Nov 2024
Christel J
5.0
Mooiste sonsopkoms. Lekker rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Baie lekker plek as oormoeg is om te gaan rus en net ontlaai. Sal nogal 'n muurhorlos...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maraina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altyd Tuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjNjNmM4LTE0OGQtNDM0NC1iM2I1LTAyOTJhMWZlOGFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 Suurfontein Lamberts Bay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.105707264345 18.396993797393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang