Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lekker

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Altyd Lekker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste dorp in die Groot Karoo-streek.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed is beskikbaar op versoek en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n eetkamertafel en stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en 'n broodrooster. Die kothuis is toegerus met 'n TV.

Gaste is welkom om die swembad in 'n goedversorgde tuin te geniet en het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die dorpie Beaufort-Wes is 'n geskiedkundige ekotoerisme-stop in die Wes-Kaap, bekend as die 'Hoofstad van die Karoo'. Die bekende hartchirurg professor Chris Barnard word in die plaaslike museum vereer. Hy het in Beaufort-Wes grootgeword, en sy pa was predikant in die NG Kerk. Beaufort-Wes-besienswaardighede sluit Beaufort-Wes Museum, Christian Barnard Museum, Donkiekartoere en die Karoo Nuweveld 4x4-roete in. Bergplaats Wildreservaat is naby geleë en bied wildkyk, perdry-safari's en bergfietsroetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 331 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrea M
5.0
Sal weer daar oornag, baie dankie vir alles. Baie skoon en gerieflik en die ontvangs was van die beste.
Feb 2025
Magda P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd aanbeveel. Awesome plekkie, skoon en pragtig.
Feb 2025
Thomas F
Gesin met klein kinders
5.0
A beautiful place for a short and a long time. We had a short but wonderful time at your place, and we will come again. Thank you so mu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Maarten F
5.0
Uitstekende akkommodasie. Waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Uitstekende akkommodasie. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Veilige parkering.
Feb 2025
Kotie M
Gesin met tieners
5.0
Tevrede. Netjies, vriendelik en gemaklik, net wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 331

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altyd Lekker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 331 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang