Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alphen Rijn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
    7 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Alphen Rijn is in Oudtshoorn, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Matras is beskikbaar op versoek. Die 3 hoofslaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Een van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort met 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir kinders, terwyl die oorblywende slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Daar is 'n bykomende toilet op die grondvloer asook een in die motorhuis.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix ingerig is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolf.

Gaste kan buite ontspan en 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Geriewe is slegs vir gaste wat geboek het. Dit is n baie lekker rustige buurt met buure wat baie stil is.
Kan ook lekker gaan stap draf of fietsry in n baie mooi omgewing.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Micayla K
Gesin met klein kinders
5.0
Thank you for everything. The stay at Alphen Rijn was fantastic. We rested well, everything was perfect and spacious. We enjoyed the po...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Brendon P
Gesin met klein kinders
5.0
Spacious and clean. Pool is a winner. Lovely house for a family. Such a great house for a family. Spacious, clean and the pool is a win...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Pierre T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en veilig. Baie lekker, dankie. Ons het net gesukkel met die warm water by die krane - dit het nie gewerk nie.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Antoine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alphen Rijn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
    7 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen Rijnweg 23, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55750d4b5173bd8aa9cb1d0a1425e8d7d5b6f9b93361d22a1468154a3590d83115fe57d3ac71e16dc339ee95040ad363f810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 23 Alphen Rijnweg Oewersig 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.5677396 22.2046256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang