Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Langeveldt Mews, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aloe Cottage bied troeteldiervriendelike, gerieflike selfsorgverblyf en is in Darling geleë. Hierdie bekoorlike vakansiehuis kyk uit oor die golwende heuwels en plaaslande, asook die verre berge.

Hierdie huislik versierde meenthuis is versier met oulike meubels en kunswerke, en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers; die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, en 'n houtkaggel. Die leefarea het Franse deure wat uitloop op 'n ruim stoep, wat spog met 'n ingeboude braai-area en 'n hangmat.

Boonop bied die huis WiFi-toegang en sekere kompakte DStv-kanale. Klein tot mediumgrootte troeteldiere wat goed gedra is welkom aangesien die tuin ten volle omhein is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Langeveldt Mews, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Langeveldt Mews, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe59468d179205346a70aaba161592b47656e1f453c289429f547d967e4588fd94fd5149beb1d72622840b5abcd1ad066c22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 4 Langeveldt View Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.384666 18.388929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang