Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Chalets Kudu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aloe Chalets Kudu is 'n lieflike chalet wat op 'n wildplaas in Moedwil, Rustenburg geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die wal van 'n dam. Die chalet is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vakansieverblyf soek.

Die chalet bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en beskik oor lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die chalet kan gemaklik tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Die chalet maak oop op 'n patio, 'n lapa met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek, en 'n Jacuzzi sowel as 'n plonspoel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
N Fantasties lekker kuier plek. Dit was n heerlike belewenis. Vanaf die gasvryheid tot die natuurskoon was dit elke sent werd.
Feb 2025
Allison B
Saam met lewensmaat
5.0
A must visit gem for couples. This is such a gem! The place is beautiful, peaceful and very private. We loved the surprises left for us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Shirley S
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. This was an amazing place, we will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Anja B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik, baie lekker gebly. Sien sterre.
Jun 2024
Esté H
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi rustige plekkie tussen die wild. Baie lekker ontspan. Sal vir seker weer van die plek gebruik maak.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Chalets Kudu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619b7594df271f23f99181f18c6aaec3d5e484e5c7960d248871ca3f3aef9c260246931501c3fcc7ac053e33310e50bc059a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.575233968948 26.89938023276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang