Allemann se Huisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Allemann se Huisie is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en het slaapplek vir 2 gast. Nieu-Bethesda is 'n ouwêreldse dorpie met verskeie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is in die hartjie van die dorpie en is 'n besienswaardigheid wat elke jaar meer as 15 000 besoekers lok.
Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-tuinkothuis met 2 enkelbeddens, 'n kombuisie, 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstofie en koffie- en teemaakgeriewe.
Let asb. daarop dat Nieu-Bethesda nie 'n vulstasie, bank of kredietkaartgeriewe het nie.
Gaste kan doendinge in die omgewing geniet, soos fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry. Besienswaardighede in die omgewing sluit Kamdeboo Nasionale Park, Vallei van Verlatenheid en die Kompasberg in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 321
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Allemann se Huisie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap